
Experi-Maatjies is 'n opvoedkundige program wat eksperimente gebruik om vir kleuters te wys dat die wêreld van Wetenskappe pret kan wees. Dit word gedoen deur gebruik te maak van interaktiewe projekte, oulike demonstrasies en eenvoudige eksperimente.